Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het Zimbabwe Donderdag besoek om met sy eweknieë te vergader oor kommer oor ʼn minister van dié land se dogter se nadoodse ondersoek nadat sy by die Universiteit Kaapstad gesterf het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jonathan Moyo"
Zim-minister se dogter sterf in Ikeys-koshuis
Prof. Jonathan Moyo, minister van hoër onderwys in Zimbabwe, se dogter is Saterdagoggend dood aangetref in haar kamer by die Universiteit van Kaapstad.