Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag as voorsorgmaatreël geboue by Coetzenburg-sportgronde en Welgevallen-proefplase ontruim weens die brand wat tans op die Stellenbosch-berg woed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jonkershoek"
Brandbestryders in Wes-Kaap-brand beseer
Vier brandbestryders is Dinsdagaand beseer terwyl hulle ʼn brand in die Jonkershoek-natuurreservaat naby Stellenbosch in die Wes-Kaap bestry het.