Jordan is tans in remissie, maar weens die aard van sy kanker sal hy vir die res van sy lewe in remissie wees. Daar is ook ʼn kans dat sy kanker kan terugkeer. In so ʼn geval het hy geen ander keuse as om ʼn stamseloorplanting te kry nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jordan Pelser"
Redakteursbrief: Hoe lyk jou gemmerbroodmannetjie?
Susan gesels oor Jordan Pelser se gemmerbroodmannetjie en bloedskenk.