“Ons weet nie wanneer die projektiel die lem getref het nie. Dit maak nie saak nie want ons glo nie dit het die ongeluk veroorsaak nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Joshua Cilliers"
Heli neergeskiet: ‘Ons vind nie berusting’
“Hoe maak jy vrede? Wie skiet sommer net na ʼn helikopter? Êrens moet daar iemand wees wat iets weet.”
Vlieënier vind berusting ná verslag wys heli is afgeskiet
“Die ongeluk kan nie aan die vlieënier, die helikopter of die omgewing toegeskryf word nie, maar aan die optrede van ʼn derde party op die grond.”
Heli-ongeluk: Ontslape veearts se verjaarsdag op gepaste wyse gevier
“Hy kan nie meer van sy tyd en vaardighede gee om ’n verskil te maak nie, daarom gaan ek dit vir hom doen.”
Vlieënier vier maande ná heli-ongeluk ontslaan
“Hy kan nog nie teruggaan plaas toe nie, maar hy doen goed en hy is positief. Hy wíl beter raak en hy sal weer wil vlieg.”
Vlieënier maak goeie vordering ná heli-ongeluk
Danksy die vordering wat die afgelope twee weke gemaak is, bly Cilliers en sy gesin positief.
Vlieënier maak oë oop ná heli-ongeluk
Joshua Cilliers (28), die vlieënier wat kritiek beseer is in ʼn helikopterongeluk naby Queenstown in die Oos-Kaap, sal na verwagting binnekort sterk genoeg wees om na ʼn hospitaal in Pretoria oorgeplaas te word.
Heli-ongeluk: ‘Ondersteuning en genade’ dra vlieënier se familie
Joshua Cilliers (28), die vlieënier wat verlede week kritieke beserings in ʼn helikopterongeluk naby Queenstown in die Oos-Kaap opgedoen het, se familie wag steeds langs sy hospitaalbed dat hy sy bewussyn herwin.
Heli-ongeluk: ʼn ‘Legende’ se lewe gevier
“Psalm 118 sê: ‘Ek sal nie sterwe nie, maar lewe en die werke van die Here vertel.’ Dít is hoe ons Freek sal onthou.”
Jong vlieënier se toestand ‘onveranderd’ ná ongeluk
Joshua Cilliers was saam met George Frederik Snyman, ʼn veearts van Port Elizabeth, in die helikopter toe dit in die Sterkstroom-gebied neergestort het. Snyman is op die toneel oorlede.
Familie vra gebede vir vlieënier ná heli neerstort
“Ons is oorweldig deur al die mense wat bel en boodskappe van ondersteuning stuur – dit beteken vir ons regtig baie.”
Veearts sterf tydens Queenstown-helikopterongeluk
Een persoon is dood en een beseer toe ʼn helikopter Woensdag in ʼn wildreservaat naby Queenstown in die Oos-Kaap neergestort het.