Altesaam 40 persone, tussen 18 en 40 jaar oud, vermoedelik lede van verskillende bendes in die Jouberton-area in Noordwes, is Woensdag in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jouberton"
Skoolseun uit weerwraak doodgemaak
ʼn Skoolseun is Woensdag vemoedelik uit weerwraak deur ‘n medeleerling by hoërskool in Noordwes doodgesteek.
Vrou se lyk in asblik gevind
Die liggaam van ʼn 21-jarige vrou is gister in ʼn asblik in haar huis gevind.