Joyline Pretorius (15), ʼn meisie van Pretoria wat sedert 8 Mei vermis was, is Donderdag tydens ʼn emosionele ontmoeting weer met haar ouers herenig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Joyline Pretorius"
PTA-tiener dalk ontvoer
Joyline Pretorius (15), ʼn meisie van Pretoria, word al langer as ’n week vermis.