Die liggaam van die bemanningslid wat vermis was ná ʼn luukse huisboot verlede Saterdag in die Jozinidam in KwaZulu-Natal aan die brand geslaan het, is gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jozini-huisboot"
Polisieduiker veg om lewe ná aanval by dam
ʼn Koeël vanaf ʼn vermeende stroper se geweer het AO Jannie van der Westhuizen in die kaak getref terwyl hy na ʼn vermiste man gesoek het.
Stropers skiet polisie wat na vermiste bootman soek
Die bemanningslid wat Saterdag van ʼn brandende huisboot in die Jozini-dam afgespring het, word steeds vermis.
Twee verdrink, een vermis ná huisboot brand
Die passasiers en bemanning moes glo noodgedwonge oorboord spring toe die huisboot in vlamme opgegaan het.