“Kabeldiefstal knou ook verder die ekonomie in ʼn tyd waarin almal onder finansiële druk gebuk gaan.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JP Smith"
Skietstilstand terwyl bendes op Vlakte kos versprei
Die trauma wat dié bendes dekades lank in gemeenskappe veroorsaak, gaan egter nie vergeet word danksy ʼn paar brode nie, sê wetstoepassers.
Kaapstad lê beslag op duisende sigarette
Hoewel daar ʼn beduidende afname in die aantal voertuie op die Wes-Kaap se paaie is, lyk dit of diegene wat wel agter die stuur is dink dit is in die haak om voet in die hoek te sit.
Guy Fawkes-vieringe moet waai
Daar is absoluut geen regverdiging vir dié grieselige feesviering en die pyn en lyding wat dit veroorsaak nie.
Talle agter tralies; duisende boetes in Kaapstad uitgereik
Minibustaxi’s het Vrydag verkeer in die omgewing van Station Deck ontwrig. Hulle het protes aangeteken teen die uitreik van boetes, lasbriewe vir verkeersoortredings en die skut van taxi’s wat onwettig bedryf word.
Kaapstad begin opruim ná swaar reën
Nog ʼn knelpunt is die gehalte van inligting wat verskaf word wanneer die publiek die stad inlig oor noodgevalle, of ʼn probleem aanmeld waaraan die stad aandag moet gee.
Taxi’s versper pad in Kaapstad
“Dit veroorsaak groot frustrasie onder motoriste en doen skade aan die ekonomie, iets wat ons kwalik kan bekostig,” het JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, gesê.
Paaie gesluit weens betogings in Kaapstad
Betogings in die Wes-Kaap duur voort en verskeie paaie bly gesluit.
Dronkbestuurder ‘allergies’ vir hof
“Dié man het die vermetelheid om die wet so blatant te minag deur sy hofdatums te ignoreer en voort te gaan met sy swak gedrag.”
Video van straatresies op N1 maak stadsraad boos
Op die video van die voorval kan gesien word hoe ʼn motorfiets en ʼn motor teen ʼn ysingwekkende spoed op die snelweg aangejaag kom voordat die bestuurder van die motor blykbaar beheer oor die voertuig verloor en in ʼn ongeluk betrokke is.
Kaapse seebeskermers behaal sukses
Die verdagtes het toe reeds na bewering 238 klimmossels, 42 alikreukels en 590 swart mossels uitgehaal.
Kaap allerbeste plek vir feeste, geleenthede
“Ons wil hê die wêreld moet weet Kaapstad is die bestemming om in te belê, die plek om te werk, vir vermaak en die beste stad om in te woon.”
JP Smith ry saam met treinwagte
“Op die wa waarop ek nou is, het net een uit 18 passasiers ʼn kaartjie. Die volgende een het geeneen uit 42 een nie.”
Kinders skuil in biblioteek tydens protesoptrede
“Ons kan nie verstaan waar die polisiebeamptes is wat veronderstel is om hul werk te doen nie.”
Kliniek gesluit weens klipgooiery
“Die bestuurder se kantoor is met klippe bestook en die inrigting moes sluit nadat alle noodgevalle geassesseer is om personeellede en pasiënte se veiligheid te verseker.”