Geslagsgebaseerde geweld is ʼn Suid-Afrikaanse probleem en as ons dié pandemie in sy spore wil stuit, het ons die steun van al ons mense in alle sektore nodig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JSE"
Tongaat Hulett finansiële state hersien
Een van die eens gesogte keuraandele op die Johannesburgse Effektebeurs (JE), Tongaat Hulett is in troebel water. Die maatskappy gaan binnekort se boeke moet laat hersien weens ’n moontlike gekonkel met sy finansiële state. Dit is die jongste korporatiewe storm wat die Johannesburgse mark geskud het.
Vooruitsigte op JSE kry ’n hupstoot
Dawie Klopper, die aandelemakelaar by PSG Wealth, meen die weg is gebaan vir ’n goeie jaar op die beurs.
Kommer oor Aspen se groeiende skuldlas
Die vooruitsig van twee KwaZulu-Natalse maatskappye het sedert Vrydag op die Johannesburgse Effektebeurs onder die vergrootglas gekom, grootliks oor hul swaar skuldlas.
Somber Desember vir vervaardiging- en kleinhandelbedryf
“Die jongste syfer wat uitgereik is, was erger as wat ons verwag het.”
Afgelope jaar het sleg vir Steinhoff verloop
Steinhoff het sowat $13,7 miljard verloor nadat nuus van die skandaal bekend geword het. Tot dusver is niemand nog in hegtenis vir die skandaal geneem nie. Die Valke het te kenne gee dat hulle met hul ondersoek vorder.
Pepkor presteer te midde van Steinhoff-saga
Die kleinhandelaar Pepkor het in die jaar tot September daarin geslaag om sy wins op te jaag en die spoke van sy beherende maatskappy Steinhoff, wat hom kniehalter, af te skud.
Trap (by) Sasol: Dis hoekom ek Donderdag Sandton se strate gaan toemaak
Donderdag 25 Oktober gaan ek my voetspoor voor Sasol se hoofkantoor in Sandton trap. Daar’s ’n rede waarom dit op ’n Donderdag is. Ek gaan hard trap; trouens, ek gaan my voete stamp, want ek is kwaad.
JSE waarsku Sasol-aandeelhouers oor produksieverlies
“Die miljoene rande produksieverlies en verlies in aandeelhouervertroue gaan uiteindelik groter wees as wat dit sou kos om die regte ding te doen deur wit werkers by die personeelaandeleskema in te sluit.”
Vakbond vra burgers om saam teen rasse-uitsluiting te stap
Die Solidariteit Beweging gaan op 25 Oktober ʼn massa-optog na die Johannesburgse aandelebeurs (JSE) en Sasol se hoofkantoor in Sandton hou.
JSE daal skerp
“Die mark het te vinnig op een dag gedaal. Dit kan dalk beleggers ontsenu.”
Nog ʼn terugslag vir Gupta-maatskappy
Verlede jaar het Suid-Afrika se grootste banke, waaronder Absa, Nedbank, FNB en Standard Bank, hul sakeverhoudinge met die Guptas se besighede beëindig weens die politieke risiko daaraan verbonde om met die familie verbind te word.
JSE stel nuwe voorsitter aan
Die Johannesburgse aandelebeurs (JSE) het ʼn nuwe voorsitter aangestel, het die Business Day Woensdag berig.
Video: Politieke onstabiliteit kan aandelebeurs beïnvloed
Ondanks die talle slae wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onlangs gekry het, vaar die aandelebeurs steeds goed.