“Die feit dat hierdie twee mans eers aan moord skuldig bevind is, moet in aanmerking geneem word, aangesien dit ʼn invloed het op mense se persepsies van die reg en spesifiek tot watter mate vonnisse as ʼn afskrikmiddel dien.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jub Jub"
Jub Jub vry op parool na 4 jaar agter tralies
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, is op parool vrygelaat.
Jub Jub dalk oor twee jaar al vry
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, kan volgens regskenners moontlik al oor twee jaar vir parool in aanmerking kom nadat hulle skuldigbevindings aan moord tersyde gestel is.
Jub Jub se vonnis verminder
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, se vonnisse is ook verlig nadat hulle skuldigbevindings aan moord Woensdagoggend in die hooggeregshof in Johannesburg na strafbare manslag omgeskakel is.
Jub Jub onskuldig ná appèlaansoek
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, se skuldigbevindings aan moord is Woensdag in die hooggeregshof in Johannesburg ter syde gestel.
Tydskrif moet jammer sê vir ‘Jub Jub’
Die persombudsman het die tydskrif Drum beveel om op sy voorblad om verskoning te vra aan die veroordeelde moordenaar Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye en Zenith Mia.
Nog ʼn borgtog-aansoek van Jub Jub misluk
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye is ʼn vlugrisiko en borgtog gaan nie toegestaan word nie, het die hooggeregshof in Johannesburg Donderdag beslis.
Jub Jub kry nie borg
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye se aansoek om borgtog is Vrydag in die Protea-landdroshof geweier.
Jub Jub vra borg
Die kwaito-sanger Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye sal na verwagting Vrydag om borg aansoek doen in die Protea-landdroshof.
Jub Jub, Tshabalala gevonnis
Molemo “Jub Jub” Maarohanye en Themba Tshabalala is Woensdagmiddag in die Protea-landdroshof gevonnis.
Jub Jub se vonnisoplegging uitgestel
Molemo “Jub Jum” Maarohanye en Themba Tshabalala, wat vroeër aan moord skuldig bevind is, se vonnisoplegging is Vrydag in die Protea landdroshof uitgestel.
Sanger skuldig aan moord
Die hip-hop sanger Molemo Maarohanye, oftewel Jub Jub, en sy mede-beskuldigde, Themba Tshabalala, is Dinsdag in die Protea-landdroshof skuldig bevind aan vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord.