Geraldine Leonie Sheldon-Lakey (39), ʼn voormalige onderwyser van Hoërskool Mahikeng in Noordwes, is Vrydag gevonnis vir statutêre verkragting, het Beeld Saterdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "juffrou"
Juffrou geskors oor pornografie
ʼn Laerskoolonderwyseres van Germiston is geskors nadat sy glo pornografie aan leerlinge gewys het.