Wanneer ʼn rugbyspeler se loopbaan kortgeknip word, is daar soveel onbeantwoorde vrae.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Julian Redelinghuys"
Koch enigste verandering aan Bokke se beginspan
Vincent Koch in die plek van die beseerde Julian Redelinghuys is die enigste verandering aan die beginspan van die Springbokke wat Saterdag in Salta in die tweede toets van die Rugbykampioenskap speel.