Julius Malema sê hy sal nie die sing van die “Skiet die boer”-lied in Senekal in 2020 veroordeel nie.
Alles vir die sleutelwoord "Julius Malema"
‘Julle het die verkeerde ou’ – Malema
Julius Malema sê hy sing nie self die “Skiet die boer”-lied nie, maar is nie gekant daarteen dat sy ondersteuners dié lied sing nie.
‘Skiet die boer’-hofstryd: Wit mense in SA blote ‘besoekers’
Die uitgesproke leier van die EFF het Woensdag begin getuig in die saak oor die omstrede “Skiet die boer”-struggle-lied.
Sitole ‘geskok en onthuts’ oor Cele se komplotbewerings
Cele het Maandag tydens die debat oor pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede beweer Julius Malema, leier van die EFF, en Sitole het saamgesweer om hom van sy amp te onthef.
Malema, Ndlozi-saak maak weer ‘vreemde wending’
Die twee word aangekla vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel, Johannes Venter.
Malema-saak op ‘ongewone wyse’ uitgestel
“Ek is redelik oortuig daarvan dat die gewone man op straat nie dieselfde voorkeurbehandeling sou ontvang nie.”
Vuurwapensaak: Malema nou eers later verhoor
Die verhoor van Julius Malema en Adriaan Snyman sou vandeesweek in die Oos-Londense streekhof begin het.
Verhoordatum vir Malema se vuurwapensaak bepaal
Malema en sy medebeskuldigde was Maandag albei in die hof.
Malema, Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel
Die hof het vandag gehoor dat die oorspronklike saakdossier nie net verdwyn het nie, maar ook dat daar met van die fotobewysstukke gepeuter is.
Hof hoor oor kringtelevisie in saak teen Malema, Ndlozi
Die beeldmateriaal moes meer as een keer aan die polisie verskaf word omdat die saakdossier glo verdwyn het.
DA wil weet wie betaal vir Nkandla-teepartytjie
Oudpres. Jacob Zuma en die EFF-leier het Vrydag vir ʼn koppie tee by die Nkandla-opstal vergader.
AfriForum-regsman dien klag in teen Malema, Ndlozi
Die prokureur beweer hy is tydens Malema en Ndlozi se verhoor op ’n aanklag van aanranding deur dié twee met fisieke geweld gedreig.
Drukgroep eis optrede teen Malema
Action Society sê net minder as die helfte van die polisiediens bestaan uit vroue en dat Julius Malema se opmerkings nie geduld kan word nie.
Grondwethof lewer uitspraak teen EFF oor betreding, aanhitsing
Die sakegroep Sakeliga verwelkom die uitspraak van die Grondwethof vandag, naamlik dat betreding ’n misdaad bly, in teenstelling met die aansprake van Julius Malema en die EFF.
Cele moet sê oor klagtes teen Malema en kie, vra DA
Die Demokratiese Alliansie het parlementêre vrae gerig aan die minister van polisie Bheki Cele en die minister van justisie en korrektiewe dienste Ronald Lamola ingedien oor verskeie aanklagte wat aanhangig gemaak is teen lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters.
Terreurklag teen Malema
Die organisasie sê die regering behoort korte mette te maak van die EFF-leier se gedrag en uitsprake.
Malema nié buite konteks aangehaal, meen Cele
Bheki Cele, die minister van polisie, sê hy is nie oortuig deur die EFF se bewerings dat sy leier se “roekelose, onverantwoordelike en gevaarlike uitlatings” buite konteks geplaas is nie.
Polisielede woedend oor Malema-uitlatings
Strafregtelike klagte is vandag teen die uitgesproke EFF-leier aanhangig gemaak.
Cele reageer oor EFF-dreigemente
Bheki Cele, die minister van polisie, het reageer op die EFF se dreigemente dat hulle polisiebeamptes en hul gesinne in hul huise sal uitdaag.
EFF wil polisielede en gesinne ‘in hul huise teiken’
Die vakbond Popcru sê Malema se opmerkings moedig direkte geweld teen polisiebeamptes aan.