Die brand by Super Jumbo Cash & Carry in Crown Mines in Johannesburg is geblus, maar brandbestryders is nog op die toneel om dele wat smeul, nat te spuit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jumbo Cash & Carry"
[Foto’s en Video] Groot skade ná supermark vlam vat
Goedere van nagenoeg R100 miljoen het in die slag gebly nadat daar Donderdagoggend ʼn brand by ʼn gewilde supermark in Johannesburg uitgebreek het.