Reeva Steenkamp se ouers glo die uitspraak dat Oscar Pistorius skuldig bevind is aan strafbare manslag nadat hy hul doogter doodgeskiet het, is nie reg nie, het NBC Vrydag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "June Steenkamp"
June Steenkamp onseker oor Oscar se egtheid
June Steenkamp, Reeva se ma, het in ʼn eksklusiewe onderhoud met die Daily Mirror gesê sy is onseker of Oscar Pistorius nie net toneelspeel nie.