Nog ver van afgerond af, maar baie effektief. Dis Georgië se pak voorspelers. En Argentinië, allermins ʼn hierjy-span, is met 11 drieë deur die Junior Springbokke dronk gehardloop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Juniors"
Is Bosch by Junior Bokke oor Allister hom nie wil hê nie?
Die keuse van Curwin Bosch vir die Junior Springbokspan wat vanaf 31 Mei tot 18 Junie in Tibilisi, Georgië, aan die o.20-Wêreldkampioenskap deelneem, dui daarop dat Allister Coetzee hom waarskynlik nie as ʼn Springboklosskakel-opsie beskou nie.