“Dié soort oortredings moet gestraf word met die volle mag van die howe, sodat mense die les kan leer dat menselewens en eiendom uitgelos en beskerm moet word,” het die regter gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jurie en Riekie Steenberg"
Hof hoor van ‘hel’ ná vrou se skietdood
Dolphy Sambok (45) en Karabo Ephraim Semake (25) is vroeër vandeesmaand skuldig bevind aan Riekie Steenberg se moord, asook klagte wat insluit gewapende roof en poging tot moord.
‘Absoluut belaglik’ dat moordverhoor wéér uitgestel is
“Dis absoluut belaglik en ʼn sirkus.”
Vrou op kleinhoewe vermoor: ‘Geen geregtigheid in dié land nie’
“Ek is klaar. Moeg. Ek het gisteraand niks geslaap nie. Daar is geen geregtigheid in dié land nie.”
Twee in hof ná moord op kleinhoewe
Twee verdagtes het Donderdag in die Cullinan-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op Riekie Steenberg, wat in Junie verlede jaar op ʼn kleinhoewe in Kameeldrift, noordoos van Pretoria, doodgeskiet is.
Deurbraak byna jaar ná moord op kleinhoewe
“Jy kom nooit oor dit nie. As jy die aand in jou bed klim en jy sien weer voor jou geestesoog wat gebeur het, is daar nie ʼn sielkundige om jou te help nie.”
Albei sy vroue in 6 jaar vermoor: ‘Ek lewe elke dag daarmee’
“Plaas het hulle my maar doodgeskiet. So, dis wat ek vir die Here vra: Wil Hy my nie hê nie? Ek is reg om dood te gaan. Ek is enige tyd reg. Mense sê ‘die Here is seker baie lief vir jou dat jy nog hier is’. Ek wil nie meer hier wees nie.”
Man verloor tweede vrou in aanval op dieselfde hoewe
Jurie Steenberg se tweede vrou is Woensdag op dieselfde kleinhoewe, noordoos van Pretoria, vermoor as sy eerste vrou, meer as ses jaar gelede.
Pta-vrou sterf in kleinhoewe-aanval
ʼn Vrou is Woensdag in die vroeë oggendure tydens ʼn vermeende huisroof op ʼn kleinhoewe in die ooste van Pretoria doodgeskiet en haar man gewond.