Een van die Courtauld-galery se kurators het in die hof getuig dat die betrokke skildery en sy raam nooit weer in sy huidige toestand verkoop sal kan word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Just Stop Oil"
Monet-skildery en koning Charles III-wasbeeld ook met kos besmeer
Die Monet-kunswerk het in 2019 op ʼn veiling $111 miljoen gehaal.
Kyk: Van Gogh se ‘Sonneblomme’ in sop
ʼn Video wat op sosiale media die ronde doen, wys hoe twee mense met T-hemde waarop staan “Just Stop Oil”, blikkies sop oor die skildery uitgooi.