“Net soos al die oudspelers – wat nou só ’n bohaai opskop – dra ek ook die belange van my vriende op die hart.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Justin Langer"
Legendes spoeg vuur ná Langer-bedanking
“Wat ’n verleentheid vir Australiese krieket!” het Ricky Ponting gesê nadat Justin Langer so te sê gedwing is om in sy eie swaard te val.