Hulle alledaagse werklikheid benodig ʼn holistiese sosio-ekonomiese aanslag, pleks van hardhandige, drakoniese maatreëls wat aan die donker dae van apartheid herinner.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapse Vlakte"
Minder moorde ná ontplooiing van weermag in Wes-Kaap
Die weermag is die naweek saam met die polisie in gebiede soos Hanover Park en Manenberg ontplooi. Talle inwoners daar het gesê die naweek het grootliks vreedsaam verloop.
Konstabel op Kaapse Vlakte doodgeskiet; 2 gewond
Dié voorval kom kort nadat die weermag op die Kaapse Vlakte ontplooi is in ʼn poging om die skrikwekkende misdaadvlakke in dié gebiede onder beheer te bring.
Podlitiek: Weermag ontplooi, Zuma se getuienis en Mandeladag
In hierdie episode kyk Paul, Ernst en Daniël van Podlitiek na die ontplooiing van die weermag in die Kaapse Vlakte, oudpresident Zuma se getuienis by die Zondo-kommissie en laastens word die nalatenskap van Nelson Mandela onder die vergrootglas geplaas.
Weermag op Kaapse Vlakte ontplooi
Die versoek om die weermag te ontplooi is deur pres. Cyril Ramaphosa goedgekeur.
Swaar straf vir speelgoedpistool-rooftog
ʼn 19-jarige man en sy minderjarige makker is swaar gestraf vir die “gewapende roof” van ʼn paartjie.
NB-Uitgewers skenk groot boekeskat vir Kaapse Vlakte
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het Vrydag gesê ʼn onlangse skenking van bykans R3 miljoen se boeke deur NB-Uitgewers gaan verseker dat honderde laerskoolleerders op die Kaapse Vlakte weer kan boek lees.
Mobiele biblioteke vir laerskoolleerders op die Kaapse Vlakte
Mobiele biblioteke, ter waarde van R30 000 elk, het hul staan gekry in drie laerskole op die Kaapse Vlakte.
Anti-bende-vergadering in Bonteheuwel beplan
Inwoners van Bonteheuwel vergader Saterdag in Freedom Square in die hartjie van die Kaapse Vlakte met owerhede oor hoe om bendegeweld en skietgevegte te voorkom.
Twee in hof ná hulle skoolseun skiet
Twee tieners wat daarvan beskuldig word dat hulle Glenrico Martin, ‘n skolier van Kaapstad, vermoor het, het Vrydag hul eerste hofverskyning gemaak in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Skoliere geskors oor seks-video in klas
Drie leerlinge is uit ʼn hoërskool in Kaapstad geskors nadat hulle ʼn seks-video in ʼn klaskamer gemaak het.