Die Stad Kaapstad het nou ’n beloning van R10 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van diegene betrokke by aanvalle op Kaapse polisiebeamptes.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Afrikaanse ystervroue gedenk in Vrouemaand
“In hierdie vrouemaand leer ons opnuut dat ons Afrikanervroue uit yster gekap is. Vroue soos Nonnie de la Rey en Sarah Raal verdien om vereer te word,” het die FAK benadruk.
Kaapstad wil eie ‘Stadspolisiemag’ hê
“Ons is dit verskuldig aan die miljoene mense in Kaapstad wat in vrees vir misdaad leef.”
Sesjarige op pad skool toe ontvoer
Die polisie in Kaapstad het nou ʼn grootskaalse soektog na die seuntjie, en die verdagtes wat hom gegryp het, van stapel gestuur.
Kaapstad bekommerd oor meer huisbrande
Brande in formele woonbuurte het met 36% toegeneem, terwyl veldbrande en dié in informele nedersettings afgeneem het.
Kaapstad-klinieke nou onder provinsiale beheer
Tien klinieke in Kaapstad is nou onder die provinsiale departement van gesondheid se beheer.
Hoogste weeklikse volume by Kaapse hawe hanteer
Die vraghouerterminaal speel ʼn belangrike ondersteuningsrol in die uitvoer van sitrusprodukte na meer as 100 lande wêreldwyd.
Metro’s wil steun op Eskom-krag beëindig
Inwoners in Kaapstad sal intussen, waar moontlik, verligting van tot en met twee fases beurtkrag gebied word terwyl fase 6-beurtkrag toegepas word.
Diewe teiken klinieke, biblioteke – Stad Kaapstad
“Hoe meer volgehoue die aanvalle op ons geriewe is, hoe moeiliker word dit om betroubare gehaltedienste aan te bied, en dit is die gemeenskap wat die swaarste daaronder ly.”
Kaapstad-spanne staan bont ná reën
Dit is die eerste behoorlike reën vir die winterseisoen.
Kaapstad-landmerk kry nuwe tuiste
Die Cape Wheel sal na verwagting in November weer bedrywighede hervat.
R40 miljoen geoormerk om Kaapstad-infrastruktuur te beskerm
Die Kaapstad-munisipaliteit het ongeveer R40 miljoen geoormerk in die stryd teen vandale wat noodsaaklike elektrisiteitsinfrastruktuur teiken.
Blink, nuwe brandweerwaens vir Kaapse metro
“Hoe groter jou vloot, hoe beter jou reaksie wanneer dit regtig saak maak.”
Foto’s: Kaapstad deel oorsese skatte
ʼn Mens se hart swel as jou stad as een van die 50 mooiste plekke aangewys word en daar net twee ander Afrika-lande ingesluit word, want kom ons wees eerlik, daar is móói plekke op aarde en ook op ons vasteland.
Konstabel sterf ook ná skote by Kaapstad-hospitaal klap
Die 32-jarige polisiekonstabel van Seepunt in Kaapstad, wat in die New Somerset-hospitaal geskiet is, het Sondagoggend aan sy beserings beswyk.
Skote klap in Kaapstad-hospitaal
Twee pasiënte is Saterdagaand dood en ʼn polisiebeampte ernstig beseer toe skote by die New Somerset-hospitaal in Kaapstad afgevuur is.
Fietsryers mag op Seepunt-promenade bly
Die Seepunt-promenade is een van Kaapstad se mees ikoniese ontspanningsruimtes.
Gebarste pyp rede vir modderstorting in Simonstad
ʼn Gebarste pyp is glo die rede vir die modderstorting wat verkeer in hierdie Kaapse dorp ontwrig het.
Mbalula sê Kaapse spoordiensbesluit slegs syne
Die Stad Kaapstad het vandeesweek aangekondig dat hy moontlik sy spoorpassasiersdiens by die nasionale regering gaan oorneem en self dié diens gaan aanbied.
Kaapstad wil spoordiens by Prasa oorneem
Dié voorneme word boonop deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gesteun en die Stad het nou ʼn lewensvatbaarheidstudie van stapel gestuur.