“Spoedvrate het die langnaweek en stiller paaie hul speelveld gemaak en die aantal oortredings wat aangeteken is getuig daarvan,” sê die Kaapse metro.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Kaapstad eindelik deel van Delta Air se roete
Dit kom nadat die lugdiens se herhaaldelike versoeke om dié roete in te stel sedert verlede jaar deur die departement van vervoer verwerp is.
Nog geen permitte vir Twee Oseane-marathon
Die Kaapstad-stadsraad sê permitte vir vanjaar se Twee Oseane-marathon, wat oor Paasnaweek plaasvind, is nog nie uitgereik nie.
Gewilde Kaapse strand gesluit weens riool
ʼn Rioolpomp wat in die omgewing onklaar geraak het, het daartoe gelei dat afvalwater op dié gewilde strand opdam.
Honde laat misdadigers les opsê
Die Kaapse metropolisie se honde-eenheid het skynbaar geen genade wanneer dit kom by misdadige bedrywighede nie.
Hof steek stokkie voor Amazon se Kaapstad-kantoor
Die Kaapstadse hooggeregshof het Sondag konstruksiewerk opgeskort vir Amazon Afrika se hoofkantoor.
Diensleweringsvoertuie in Kaapstad met petrolbomme bestook
Eskom, wat ook onder geweld deurgeloop het, laat intussen talle Kapenaars sonder krag uit vrees vir sy werknemers se veiligheid.
Treinroete na Kaapse voorstad ná twee jaar hervat
Van Metrorail se treindienste is met die aanvang van die Covid-19-pandemie opgeskort.
Man voor sy onderneming gegryp
Die Wes-Kaapse eenheid vir georganiseerde misdaad is nog besig om die omstandighede omtrent die man se ontvoering uit te pluis.
Visvrektes by Milnerton-strandmeer ondersoek
ʼn Span van die Table Bay-natuurreservaat het dieselfde dag nog die visse verwyder.
Kind verdrink by Kaapstad-swembad
Die swembad is intussen tot verdere kennisgewing vir lede van die publiek gesluit.
Duitse bank gaan Kaapse waterplan finansier
Dié bank het reeds in 2018 ʼn lening van €80 miljoen aan die stad toegestaan om te help met die rehabilitasie en uitbreiding van verskeie munisipale afvalwaterfasiliteite.
Tafelberg 365 keer op en af om kinders te help
“Jongmense het deesdae ʼn goeie rolmodel nodig, om vir hulle te wys dat daar geleenthede buiten dwelmmiddels, misdaad en bendes is.”
Ligte vliegtuig stort neer by Kaappunt
SANParke het bevestig ʼn privaat ligte vliegtuig het Donderdag omstreeks 13:40 naby Linkweg in die Kaap die Goeie Hoop-deel by Kaappunt neergestort.
Verdagte aangekeer oor brand by St. George-katedraal
Die brand het Sondagoggend vroeg by die St. George-katedraal in Waalstraat, Kaapstad uitgebreek.
Kaapse strande gesluit weens riool
Die sluiting volg nadat die afvalpyplynstasie by Kampsbaai se twee hoofpompe gebreek en riool in die see gestort moes word.
Brand by St. George-katedraal: ‘Dit was brandstigting’
“Iemand is opgemerk wat van die katedraal weggehardloop het.”
Raaisel opgelos oor ‘treinspoor’ op Vishoek-strand
Die lae strandvlakke het dié stuk geskiedenis, wat al meer as 90 jaar onder die sand begrawe lê, ontbloot.
Brand by Ou Kaapseweg onder beheer gebring
ʼn Brand wat Saterdag op Ou Kaapseweg in die Silvermine-gebied in Kaapstad uitgebreek het, is onder beheer gebring.
Skeepswrak spoel weer uit in Kaapstad
“Die enigste risiko is as lede van die publiek daarop gaan probeer klim of stukke daarvan gaan probeer verwyder.”