Dié skool is die enigste Afrikaansmedium laerskool in die stadskom, maar leerders kom van oral oor die stad om moedertaalonderrig te ontvang.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Taxibaas se moord stuit busdiensplanne in Kaapstad
Boonop is die stad bekommerd dat dié beweerde sluipmoord tot hernieude konflik tussen die minibustaxi-verenigings kan lei.
Bedreigde seeskilpaaie weer vrygelaat
Altesaam 44 gerehabiliteerde seeskilpaaie is Maandag omstreeks 30 seemyl van Houtbaai vrygelaat deur ʼn span van die Twee Oseane-akwarium.
Beloning vir inligting oor treinvandalisme
Die herstelkoste van die trein beloop na raming R20 000.
Blitskuier in Kaapstad: Maak die meeste van jou naweek
Met ʼn onlangse blitsbesoek aan Kaapstad was dit heerlik om weer onder die vel van die stad in te kruip. Dié was ons avonture vir die naweek:
Kaapstad vat baie drank af op strande
ʼn Tienjarige seun het intussen op Kersdag in die Kampsbaai-getypoel verdrink.
Kaapstad in die duister ná substasie brand
Spanne het deur die nag aan die beskadigde kabels probeer werk, maar die brand het glo hul toegang daartoe verhinder.
Kaapstad staal hom vir matriekmakieties
Die stad vra dat matrikulante veral die Covid-19-veiligheidsregulasies gehoorsaam om die verdere verspreiding van die virus te bekamp.
Onafhanklike fliek debuteer in Labia-teater
“Die reisiger” handel oor twee korrupte polisiemanne wat ʼn diamantdief probeer beroof.
Tafelberg wen gesogte toerismetoekenning
“Hierdie toekenning kon nie op ʼn beter tyd aangekondig word nie.”
Sleurstrome opgespoor met nuwe kleurstofstudie
Die studie word gedoen ter voorbereiding van die komende somervakansie wat duisende swemmers na strande oor die hele land sal lok.
Video: Talle pylsterte in getypoel vasgekeer
Die pylsterte het moontlik van roofdiere gevlug.
37 hospitaal toe ná hulle saam eet
Paramedici is na ʼn buurt op die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap ontbied nadat talle mense skielik siek geword het.
Dwelms in kombuiskaste uitgesnuffel
Altesaam 35 mandrax-tablette is in kombuiskaste gevind.
Rob byt tiener op Kaapse strand
“Hoewel robbe oor die algemeen nie ʼn gevaar vir mense inhou nie, is dit belangrik om hulle in vrede te los sodat mens én dier die natuur kan geniet.”
DA verwerp gerugte dat hy gholfbane in gopse gaan verander
“Nêrens in Kaapstad of in die res van die land het die DA planne om gholfbane in krotbuurte te verander nie, en dit is absurd en desperaat van enige party om dit as sulks voor te hou.”
Kaapse brandbestryders met klippe bestook
Brandbestryders en hul voertuie is die afgelope naweek op drie afsonderlike gevalle met klippe bestook.
DA jaag meer magte vir Kaapstad
Die DA-kandidaat om burgemeester van Kaapstad te word, Geordin Hill-Lewis, het gesê as hy verkies word sal hy proaktief meer magte vir Kaapstad toe-eien sodat die Moederstad nie deel vorm van die landwye verval onder ANC-regering nie.
Kaapstad wil onwettige byeenkomste vasvat
Die departement het die afgelope vyf maande 49 ongemagtigde byeenkomste geïdentifiseer deur sosiale media en wenke aan die kantoor.
Kaapstad-damvlakke styg tot 101,6%
Damvlakke het eers in Oktober 2020 die 100%-merk verbygesteek. Die damme was voor dit laas in 2014 vol.