Die beweerde stropers het glo meer as 50 krewe gevang voordat hulle vasgetrek is.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Man ná twee (koue) aande op Tafelberg gered
“Ons was erg bekommerd oor Filante, weens die stormweer wat Kaapstad Donderdagmiddag getref het. Dit was bitter koud en hy het ʼn dag laas geëet of gedrink.”
Deurbraak in soektog na Manenberg-katslagter
Daar word nou vermoed dat die boosdoeners honde gebruik om die katte te vang, waarna die honde se eienaars die katte wreed doodmaak.
Polisie vra hulp ná Kampsbaai-ongeluk
Die vrou het glo beheer oor die voertuig verloor en in ʼn rots vasgery.
Elektrisiën kry tweede kans met hartpomp
Van Wyk is op 29 jaar met hartversaking gediagnoseer en kon nêrens ʼn skenkerhart kry nie.
Video: Mercedes brand in Kampsbaai
Die moontlikheid word ondersoek dat die voertuig met ʼn petrolbom bestook is.
‘Katslagter’ teister inwoners van Manenberg
Die dooie katte is langs paaie, by skole, kerke en buitekant die polisiestasie gevind.
Traer aanmelding van nuwe Covid-19-gevalle in Kaapstad
Daar was in die week van 26 Julie tot 1 Augustus 11 982 bevestigde gevalle in die Kaapstadse metro.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Dié groep sluit ʼn mediese dokter, vlieënier, aanlyn bakkeryeienaar en regstudente in.
Besoedeling kelder watersportsklubs in Kaapstad
Rou riool wat in van die grootste mere in Kaapstad invloei, word beskou as die oorsaak van die besoedeling.
Bedrywighede by Kaapstad-hawe hervat
Beweging van aankomende en vertrekkende vaartuie is met die hand aangeteken weens onderbreking in die IT-stelsel. Dit het glo tot groot vertragings gelei, maar bedrywighede by haweterminale is nietemin hervat.
Belangrike dokumente in Kaapstad in die slag
ʼn Brand het Donderdagoggend in die kantoor van die openbare beskermer uitgebreek.
14 gevonnis oor ontvoering, moord op 6 mans
Die hooggeregshof in Kaapstad het Woensdag 14 mans gevonnis ná die moord op ses mans op ʼn plaas in die Joostenbergvlakte in Kraaifontein.
Groot druk op elektrisiteitsdiens in Kaapstad
Stad Kaapstad hanteer tans ʼn hoë volume van diensversoeke weens erge storms, beurtkrag en vandalisme aan infrastruktuur.
Kaapstad-ma vas oor kaalfoto’s van haarself en kinders
‘n 32-jarige ma van Kaapstad is vas ná sy glo naakfoto’s van haarself en haar kinders op die donkerweb verkoop het.
‘Rower’ skiet homself toe hy polisie wou ontduik
“Toe die man die beamptes gesien het, het hy op hulle begin skiet. Hy het weggehardloop en in die proses gestruikel. Hy het op die grond beland en homself per ongeluk in die kuit geskiet.”
Taxi-geweld: Roete vir twee maande gesluit
In die lig van onlangse taxigeweld sal die Wes-Kaapse staande komitee oor vervoer en openbare werke Donderdag vergader.
Gesin van vyf sterf in Tafelsig-brand
ʼn Man, vrou en drie dogters is op die toneel dood verklaar.
Taxigeweld ontlont ná weermag intree
Daar is glo geen nuwe gevalle van taxigeweld sedert Dinsdagaand in Kaapstad aangemeld nie.
Video: Boodskap van hoop teen Tafelberg
“Ons moet dié veronderstelling dat ons net hulpelose mense is heeltemal omvergooi, want ons is kragtig as ons saamstaan. Om dapper te wees beteken nie jy is nie bang nie, dit gaan daaroor dat jy bang is en steeds opdaag soos jy is.”