Die gewapende rowers het begin om die kinders langs die hoofweg af te laai.
Alles vir die sleutelwoord "Kaapstad"
Polisiebeampte dood in motor aangetref
Vutula was nie aan diens toe ʼn skietery omstreeks 16:10 in Olifantstraat uitgebreek het nie.
Ondersoek by skool na ‘diskriminasie’ teen LGBTQI+-leerders
Die Kaapse skool het glo geweier dat enige geleentheid vir Pride-maand gehou word.
Shaleen Surtie-Richards: Premier vra staatsbegrafnis; reëlings bekend
Intussen het Alan Winde, Wes-Kaapse premier, aangedui dat hy aan Ramaphosa gaan skryf om ʼn spesiale provinsiale begrafnis vir Surtie-Richards te versoek.
Miljoene rand se opgraderings in Kaapstad beplan
Stad Kaapstad beplan verskeie opgraderings en verbeteringswerk aan verskeie strandfronte aan die Valsbaai- en Atlantiese kuslyn.
‘Hersien aandklokreël,’ vra Kaapstad
“Ons het gesien hoe die vorige aandklokreël tot ʼn verlies van handelsure gelei het. Dit het baie kleinsakeondernemings tot op die randjie van bankrotskap gedryf.”
Video: Hotel Sky-valrit laat waaghalse jil
Dié valrit troon sowat 30 m bo die Hotel Sky in Kaapstad uit.
Kaapstad skryf miljarde af om inwoners te help
Die proses om skuld aan kwalifiserende debiteure af te skryf, sal dadelik begin en geleidelik geskied.
22 reeds afgelope week in Wes-Kaap doodgeskiet
Kinders was ook onder die slagoffers van die voortgesette geweld.
Minderjarige vas ná hy teen 200 km/h jaag
Die tiener het glo sonder toestemming met sy broer se nuwe motor, ʼn Golf 7, rondgerits.
Kaapstad-polisiemanne vas oor poging tot moord, dwelmmiddels
ʼn Konstabel en ʼn sersant sal na verwagting Maandag in twee afsonderlike howe in Kaapstad verskyn ná hulle op verskillende aanklagte in hegtenis geneem is.
Kyk: Leerder steek klasmaat se hare aan die brand
Die voorval het glo plaasgevind terwyl die onderwyser nie in die klaskamer was nie.
Landdros in Modack-saak geskiet
Die landdros was nie Maandag beskikbaar vir Modack se saak nie, nadat hy in ʼn “ongeluk” betrokke was.
Beurtkrag: Regering moet dringend sê oor IPP’s – Kaapstad
Stad Kaapstad is tans in staat om die impak van beurtkrag te verminder waar moontlik. Inwoners is tans slegs op fase 1-beurtkrag en nie fase 2-beurtkrag soos die res van die land nie.
Geen verfballe meer vir Kaapse kese
Kapenaars moet daarop let dat hulle voortaan moontlik meer van bobbejaan se kind te sien gaan kry as vroeër.
Video: Siamese tweeling in Kaapse hospitaal geskei
“Ek het nie verwag om uit die hospitaal te stap met een kind in elke arm nie.”
Berugte ‘onderwêreldbaas’ in hof
Genl. Bheki Cele het die vermeende sleutelfiguur in die Kaapse onderwêreld, Nafiz Modack, se eerste hofverskyning bygewoon.
Agt in hof na poskantoor-roof
In ’n onverwante voorval kon ’n vermeende bendelid daarion slaag om te ontsnap nadat gemeenskapslede die polisie met klippe bestook het.
Kaapse water ‘veilig’ om te drink
“Sommige inwoners se palette is egter baie sensitief vir selfs mikroskopiese veranderinge in die samestelling van die water.”
Drie gevonnis na skietery op Kaapse prokureur
Verskeie skote het op 9 April verlede jaar buite Booth se huis geklap.