Ons wyn staan tog terug vir niemand nie, so hoekom moet ons kaas?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kaas"
Kaas gemaak uit GM-sojabone
Nobell Foods se sojaboonkaas kom nie net nader en nader aan die smaak van regte suiwelkaas nie, dit kan ook uiteindelik met die prys van laasgenoemde meeding en selfs sojaboonboere se wins verhoog.
(Smaaklike) doktorsgraad in kaas maak verwerf
Die idee vir die projek kom uit Europa, waar daar nog baie klein plase is waarop mense op tradisionele wyse en met basiese toerusting kaas maak.
Hap saam met Lochner: Blomme-en-kaasgereg
Dié is ʼn resep wat jy nie sommer iewers anders gaan kry nie. Bestanddele: 1 blok ricotta-kaas 1 koppie cheddarkaas, gerasper 1 houer gladde maaskaas…
SA kaas aangewys as een van die beste ter wêreld
Meer as 3 000 kase is op een dag geproe, geruik en beoordeel by die 30ste jaarlikse Wêreldkaastoekenningsgeleentheid by die Taste-fees in Londen.
Resep: Ham-en-kaaspasteitjies
Hierdie pasteitjie is perfek vir daardie leë gaatjie in jou maag.
[Video] Kikker kaas-en-wyn-kuiertjies op met dié toertjie
Kaas-en-wyn-partytjies kan opgedollie word, of dalk nie, met ʼn idee wat deur Popsugar Food gedeel is.
[Resep] Roombroodbolletjies
Bedien warm saam met botter of selfs nóg kaas!
[Resep] Macaroni en kaas
Lekker voelgoed-kos vir die koue wat op pad is.
’n Fees van wyn en kaas by Agri-Expo SA Kaasfees
Drostdy-Hof se topwyne, kaas, vermaak en kookdemonstrasies by vanjaar se Agri-Expo Suid-Afrikaanse Kaasfees beloof om hart en siel gelukkig te hou. Wynliefhebbers kan nou hul kaartjies aanskaf vir dié fees op Sandringham buite Stellenbosch.
[Resep] Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous
ʼn Heerlike smulhappie vir die naweek!
[Resep] Rissie-en-kaasdoopsous
(Uit: Vatkos, Carolie de Koster)
[Resep] Jaco se nachos
Barbara Roux, van Linden sê haar vriend, Jaco, maak hierdie dis gereeld en verseker só telkemale ’n lekker gesellige kuiertjie.
Hardloop voor die kaas smelt!
Volgens die SAPD se Facebook-blad het die kind gesê hy hardloop huis toe, want hy is bang die kaas, wat hy pas gekoop het, gaan smelt.
[Resep] Tant Katie se kaastert
Vir afwisseling kan ʼn mens 250 g gaar, gegeurde maalvleis of 125 ml gesnipperde ham, polonie of Weense worsies by die vulsel voeg, sê mev. H. J. Truter van Mbombela (Nelspruit).
Resep: Kaas en spek-doopsous
Kyk gerus dié kort video van TipHero vir die metode.
Resep: Kapokaartappel-balletjie gevul met kaas
Kyk gerus die video vir die metode. Dis so maklik, jy sal gou sit en smul aan dié lekkerny!
Resep: Kaaspoffertjies
Bak die poffertjies in kolwyntjiepanne met groot holtes as jy hulle vir ontbyt of saam met koffie of tee wil voorsit. Of bak hulle in panne met klein holtes en sit hulle as ‘n sout snoepery voor.
George Kaasfees kry nuwe naam
Vanjaar se George Kaasfees word by die Wilderness Hotel gehou en spog nie net met nuwe organiseerders nie, maar ook ʼn nuwe hoofborg.
Resep: Gekrummelde mac-en-kaasskywe
Dié kindergunsteling word met ’n lagie bros krummels gemaak.