Meer as 1 500 km se kabel is verlede jaar by Transnet gesteel, maar net sowat 4% van diegene wat in verband met die diefstalle aangekeer is, is in die howe skuldig bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kabeldiefstal"
‘Lokval’ by Medupi fnuik vermeende kabeldiewe se planne
Die verdagtes, een van hulle die werknemer van ʼn kontrakteur by die Medupi-kragstasie, sal Maandag in die hof verskyn.
Mynwerkers ondergrond vasgekeer weens kabeldiewe
Kabeldiewe het vermoedelik aan oorhoofse kraglyne in die omgewing van Sibanye Gold se goudmyn in Randfontein gepeuter voordat dit ineengestort het.
Twee ton gesteelde koperkabel teruggevind
Die owerhede het die omgewing vir etlike kilometers gefynkam voordat hulle ’n huis gewaar het waar die koperkabels vermoedelik gestoor is.
DA wil diefstal van infrastruktuur pak
“Die regering kan nie stilsit terwyl ons land se infrastruktuur gestroop en geplunder word nie. Om ons ekonomie te beskerm, moet ons ons infrastruktuur beskerm.”
11 wat glo 2,8 ton kabels buit reeds in hof
Die tonne koperkabels het ʼn geraamde straatwaarde van R850 000.
Kabeldiewe laat Vanderbijlpark dae sonder krag
Kabeldiefstal by ʼn substasie in Vanderbijlpark het tot ʼn reusebrand gelei wat talle inwoners sedert die Paasnaweek in donkerte gedompel het.
Wagte dood wat kragkabels beveilig
“Dit bevestig ook ons teorie dat kabeldiefstal verband hou met georganiseerde misdaad.”
Kabeldiefstal kos Jhb miljoene
Die miljoene wat die stad weens diefstal verloor, sluit boonop nie die koste van herstelwerk óf onderdele in nie.
Groot soektog na mans wat koperkabels steel
Die groep mans het ‘n onderneming in in Almaweg in Welkom beroof.
Man wat treinkabels steel gevonnis
Hy is kort ná 11 ander verdagtes se inhegtenisneming vasgetrek nadat dié groep in Maart vanjaar op heterdaad betrap is.
Kabeldiefstal laat pendelaars tydelik gestrand
Die maatskappy het vir geduld van pendelaars en werkgewers gepleit weens moontlike vertragings.
‘Kabeldief’ op heter daad betrap, geskiet
ʼn Man is Woensdagaand by die Rooiwal-kragstasie in die noorde van Pretoria geskiet terwyl hy glo kragkabels gesteel het.
City Power-werknemers vas vir kabeldiefstal
Vyf werknemers van City Power, wat vir Johannesburg se kragbestuur verantwoordelik is, is in hegtenis geneem vir die diefstal van miljoene rande se kabels.
Centurion-buurte sonder krag na kabeldiefstal
Verskeie buurte in Centurion sit vanoggend weer sonder krag weens vermeende kabeldiefstal.
Vermeende kabeldief erg beseer toe hy skok
ʼn Man het Vrydag brandwonde opgedoen nadat hy ʼn elektriese kabel naby ʼn treinstasie in New Canada, in die suide van Johannesburg, gesny het.
Kabeldief doodgemaak in KZN
‘n 28-jarige kabeldief is dood aangetref langs ‘n pad in Kwandengezi, KwaZulu-Natal.
Groot vertragings by OR Tambo Internasionale Lughawe
OR Tambo Internasionale Lughawe het Sondag vertragings op talle vlugte ervaar weens kabeldiefstal.
“Kabeldief” op golflandgoed geskiet
ʼn Vermeende kabeldief is Maandagaand op ʼn golflandgoed in Irene, Gauteng, geskiet en gewond.
Man dood in voorval wat Roodepoort sonder krag laat
Een persoon is Maandag by ʼn substasie in Roodepoort tydens ʼn beweerde kabeldiefstal voorval doodgeskok. Die skok het ʼn brand by die substasie veroorsaak wat tans kragtoevoer in die omgewing beïnvloed.