Die dodetal in Woensdag se kragtige bomontploffing in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, het skerp gestyg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kaboel-bomaanval"
Kragtige ontploffing ruk Kaboel, minstens 50 dood
Minstens 50 mense is Woensdag dood en 150 beseer in ʼn bomontploffing in die Afgaanse hoofstad, Kaboel.
40 sterf in Kaboel-bomaanval
Sowat 40 mense is dood en meer as 200 beseer in ʼn bomaanval Dinsdag in Kaboel, die hoofstad van Afganistan.