“Die nooi kafoefel lekker.” Maak maar seker jy’s oud genoeg voor jy begin kafoefel! Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dié woord vandaan kom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kafoefel"
Waarskuwing vir paartjies wat kafoefel
Die polisie in die Noord-Kaap het paartjies gewaarsku om op hul hoede te wees in die gebied naby Kimberley wat as “minnaars se den” [lover’s den] bekend staan.