Twee mans is in hegtenis geneem nadat die een hom glo as die ander een voorgedoen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kagiso"
Ma se eks vas vir sibbes se moord
“Moord op vroue en kinders aan die hand van diegene wat hulle liefhet en vertrou, neem kommerwekkende afmetings aan en ons mag nie toelaat dat dit steeds toeneem nie.”
Vyf dan in hof oor egpaar se moord
Die groep het na bewering die vrou herhaaldelike verkrag voor hulle haar en haar vriend in April verlede jaar aan die brand gesteek het.
Vermeende diewe aangerand
Twee vermeende diewe is vir huisbraak en diefstal in Kagiso naby Roodepoort in hegtenis geneem nadat inwoners hulle aangerand het.
Tienerseun vas oor vriend se moord
ʼn 14-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriend in Kagiso naby Krugersdorp in Gauteng vermoor het.
Polisiebeampte voor sy huis doodgeskiet
‘n Polisiebeampte van die Wes-Rand is in die oprit na sy huis doodgeskiet.
Vermiste polisiebeampte se lyk gevind
Die Wes-Randse polisiebeampte wat sowat twee weke gelede as vermis aangemeld is, se liggaam is Woensdagoggend gevind.
Soektog na vermiste polisiebeampte van stapel gestuur
Die polisie in Kagiso, buite Krugersdorp, aan die Wes-Rand het die publiek se hulp gevra in hul soektog na ao. Thabo Abednigo Mahlaba (50) wat sedert verlede week vermis word.
Man in hof wat glo 9-jarige verkrag
ʼn 46-jarige man wat daarvan verdink word dat hy ʼn negejarige meisie verkrag het, het Woensdag in die Krugersdorp-landdroshof verskyn.
Video: Skaatsplankryers durf Fort Schanskop aan
Adrenalienverslaafde skaatsplankryers het by Fort Schanskop in Pretoria afgejaag, maar dit was vir baie meer as blote pretmakery.
Skoolhoof het glo pornografie aan dogter gewys
WAARSKUWING: Die artikel bevat inligting wat sensitiewe lesers kan ontstel.