Cobus Prinsloo, die eksman van Cordelia Prinsloo, wat skuldig bevind is aan haar kontrakmoord, is Woensdag tot 25 jaar tronkstraf in die Pretoriase hooggeregshof gevonnis.
Alles vir die sleutelwoord "Kameeldrift"
Ma en seun van Pretoria vermis
Fallon Barlow (24) en haar vierjarige seun, Brandon Steyn, word sedert 8 Januarie vermis.