Die moontlikheid word ondersoek dat die voertuig met ʼn petrolbom bestook is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kampsbaai"
Stad Kaapstad, Cele skik buite hof na Kampsbaai-voorval
Die saak is ook na die etiekkomitee van die parlement verwys aangesien die gedrag van minister Cele hoogs problematies is en aangespreek moet word.”
Klagte volg ná Cele rolprentspan van strand verjaag
Om sake te vererger is die rolprentspan van 75 mense Donderdagoggend wéér deur polisiebeamptes van die strand weggejaag.
Brand woed teen berghange naby Kampsbaai
Brandbestryders spook sedert Donderdagmiddag om ’n veldbrand teen die berghange naby Kampsbaai te blus.
Cele, DA kap mekaar na Kampsbaai-voorval
Dit is Cele se optrede op Kampsbaai se strand wat die stad Kaapstad nou genoop het om ’n dringende aansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof te bring om ’n interdik te kry teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens.
DA sê ook onwettige besetters moet Airbnb-eiendom verlaat
“Dit is skynheilig om aan te voer dat ʼn regte-gebaseerde agenda bevorder word terwyl die regte van ander geskend word.”
Man erg beseer ná hy van muur val
ʼn Man het erg seergekry toe hy in Kaapstad van ʼn muur afgeval het.
Kampsbaai-moord: Novella gevonnis
Diego Dougherty Novella, die Guatemalaanse burger wat skuldig bevind is aan die moord op sy Amerikaanse vriendin in ʼn Kampsbaai-hotel, is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis.
Kampsbaai-moord: ‘Hof moet verminderde verantwoordelikheid oorweeg’
Novella se prokureur het gesê daar is geen waarskynlikheid dat hy weer ʼn misdaad van dié aard sal pleeg nie en dat hy sielkundige probleme het.
Kampsbaai-moord: ‘Nie net vir Gaby, maar vir alle vroue’
“Ek sal nooit daardie oomblik vergeet nie. Ek het uitgegaan en vir Linda en Doris gesien, en vir hulle gesê: ‘Dis sy, dis ons klein dogtertjie.’”
Foto’s: Só lyk vanjaar se Silwerskerm-wenners
“Kanarie”, “Die Stropers” en “Ellen Pakkies” het skoonskip gemaak by vanjaar se Silwerskermfees-toekennings. Die regisseur Katinka Heyns is ook met ʼn spesiale toekenning vereer.
Novella-familie: ‘Dit was ʼn ongelooflike tragedie’
“Dit was aaklig vir ons. Al die leuens in die media; ons familie is in die openbaar geminag. Ons kan met Gaby se familie se pyn identifiseer, ons het ook gely.”
Ma vertel oor trauma van dogter se moord
“Sy is geslag. Dit was ʼn moord só wreed, en ek kon haar nie vashou of haar troos terwyl sy gely en gesterf het nie.”
Kampsbaai-moord: Novella glo die ‘swart skaap’ van familie
Die hof het gehoor die paartjie se verhouding is deur konflik gekenmerk en dat Alban soms vir Novella fisiek aangeval het.
Kampsbaai-moord: Moordenaar se suster getuig
Hy was “altyd vol energie, altyd gelukkig en het altyd geglimlag”. Volgens haar het alles egter in 1989 verander.
Kampsbaai-moord: Vonnisverrigtinge begin
Hy is in Junie in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die wrede moord op sy vriendin.
Motor val van krans in Kampsbaai
Meganiese toerusting is gebruik om die man uit die wrak te bevry.
Uitspraak gelewer in Kampsbaai-moordsaak
Saldanha het Donderdag gevra dat mense wat sensitief is vir ʼn grafiese beskrywing van die misdaadtoneel en die toestand waarin Alban se liggaam aangetref is, die hof moet verlaat.
Kampsbaai-moord: Novella hoor vandag sy lot
Diego Novella word beskuldig van die moord op sy Amerikaanse vriendin, Gabriela Kabrins Alban, in Julie 2015 in ʼn hotel in Kampsbaai.
Kampsbaai-moord: Regter, verdediging stamp koppe
“Hy het verwarrende en teenstrydige stellings gemaak, hy was baie angstig en met tye onsamehangend. Sy prokureur was nie in staat om instruksies by hom te kry nie. En hy was nie op sy medikasie nie.”