Die vlieënier is uit die vliegtuig verwyder voordat sy bloedalkoholvlak getoets is.
Alles vir die sleutelwoord "Kanada"
Oumagroot verwelkom sesde generasie
ʼn Vrou van Kanada het haar agter-agter-agterkleinkind verwelkom.
[Video] Egpaar op hartroerende foto uiteindelik herenig
Die bejaarde egpaar van Kanada wat nie in dieselfde versorgingsoord opgeneem kon word nie, is uiteindelik herenig. Dié twee se verhaal het wêreldwyd opslae gemaak.
Hartroerende foto van bejaarde egpaar wyd gedeel
ʼn Foto van ʼn bejaarde egpaar wat mekaar huilend groet omdat hulle ná 62 jaar van getroude lewe nie in dieselfde versorgingsoord kan woon nie, maak wyd opslae op sosiale media.
Video: Kanadese koor sing in Afrikaans
ʼn Video van die Vancouver-jeugkoor in Kanada wat die geestelike liedjie “Wildsbok” tydens ʼn optrede sing, roer behoorlik die hartsnare.
SA brandbestryders staak glo in Kanada
Die organisasie Working on Fire (WOF) het Donderdag mediaberigte ontken dat die 301 brandbestryders en bestuurslede, wat na Kanada gestuur is om te help met die verwoestende brande in dié land, nie die betaling en daaglikse toelae ontvang soos met hulle ooreengekom is nie.
Honderde rokke vir roklose bruid
ʼn Kanadese bruid het vandeesweek ʼn oorvloed welwillendheid van honderde vreemdelinge ervaar nadat haar trourok enkele dae voor die groot dag in ’n brand verwoes is.
Kleuter red ma en boetie na gru-ongeluk
ʼn Vyfjarige dogtertjie van Kanada het eiehandig haar bababoetie en ma gered nadat die drie in Junie in ʼn gru-ongeluk betrokke was.
Vliegtuig stort neer – met niemand in die vliegtuig
ʼn Vliegtuig met niemand aan boord het in ʼn veld naby Saskatchewan, Kanada neergestort en natuurlik is niemand beseer nie.
Bismarck moet (aanhou) ligloop
Die Springbokhaker Bismarck du Plessis sal die volgende paar maande moet lig loop, want hy is `n gemerkte man.
SA, Kanada onderteken mynooreenkoms
Suid-Afrika en Kanada het ʼn memorandum van verstandhouding onderteken oor samewerking in die mynbedryf en minerale ontwikkeling.
SA vrou gaan in Kanada vervolg word
ʼn Vrou van Sandhurst in Johannesburg wat glo ʼn vlugkelner met ʼn bottel water gegooi het, gaan krimineel aangekla word in Kanada, het die Sunday Times berig.
Man skiet agt dood, self
ʼn Kanadese man het agt mense, insluitend twee kinders, doodgeskiet voor hy selfmoord gepleeg het.
Ontvoerde baba teruggekry danksy Facebook
ʼn Pasgebore baba is binne enkele ure nadat sy uit ʼn hospitaal in Kanada ontvoer is, weer aan haar ma terugbesorg, danksy Facebook. Nog ‘n foto van ma en baba volg onderaan die berig.
Justin Bieber van aanranding beskuldig
Die tienersensasie Justin Bieber (19) is Woensdag in Toronto, Kanada, amptelik van die aanranding van ʼn limousine-bestuurder aangekla.
Kinderporno-sindikaat: Onderwyser weer in hof
ʼn Onderwyser sal Maandag na verwagting in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn in verband met sy beweerde betrokkenheid by ʼn internasionale kinderpornografiesindikaat.
“Barmhartige Samaritaan” red man van treinspoor
’n “Barmhartige Samaritaan” van Gabriola het kitsroem verwerf nadat hy ’n vreemde man van ‘n treinspoor by die Scott Road SkyTrain-stasie in Kanada gered het.
Video: Pluimbal-spanmaats swaai appels
Die Pluimbal Wêreldfederasie sal ʼn ondersoek doen ná ʼn onderonsie wat Sondag tussen twee voormalige spanmaats by Kanada se dubbelspelfinaal uitgebreek het.
Video: Verwoesting ná olietrein ontplof
Ten minste vyf mense is dood en sowat 40 word steeds vermis nadat ʼn olietrein in Quebec, Canada, ontspoor en ontplof het.
Mej. Heelal-kroon teruggevat ná tikfout
ʼn Tikfout het daartoe gelei dat ʼn verkeerde deelnemer verlede week Saterdag as Mej. Heelal Kanada aangewys is.