Tussen die mooi gedekte tafels, bolle wol, hekelnaalde en gesellige atmosfeer, word jy bewus van hoe elke vrou wat die oggendgeleentheid bywoon wel ʼn verskil maak.
Alles vir die sleutelwoord "kanker"
Joernaalterapie vir vroue met kanker
Deur jou emosies neer te pen word die chaos in jou brein uitgesorteer. Hierdeur bepaal jy wat jou inspireer, wat jou kwaad asook wat jou hartseer maak.
Kansa sit stryd teen swak kankerbehandeling voort
’n Pasiënt het onlangs aan Kansa vertel dat sy tans nie kan loop of regop sit nie omdat sy nie betyds bestralingsbehandeling vir kanker by ʼn staatshospitaal kon kry nie.
Kankerbehandeling kry hupstoot in Gauteng
ʼn Groot uitdaging in van die hospitale is dat daar egter nie genoeg personeel is om al die masjiene teen volle kapasiteit te laat loop nie.
Baba stoei met kanker
“Dit het gevoel of iemand my hart uitruk en op hom spring. Jy wil nie hoor dat jou ses maande oue baba kanker het nie.”
Menslike papilloomvirus: Alles wat jy moet weet
Verreweg die meeste gevalle van servikskanker word deur MPV veroorsaak.
SA maak harte, hande oop vir borskanker-oorlewendes
Altesaam R626 820 is in 2021 vir dié projek ingesamel.
Halfmiljoen ingesamel vir leukemielyer
Akute limfoblastiese leukemie is in 2020 by Philip Snyman, die pa van ʼn 18 maande oue dogtertjie en eggenote van Megan, gediagnoseer. Hulle dogtertjie wat toe net ses maande oud.
Kansa maan vroue: Toets nou vir servikskanker
Daar word tans net meer as een miljoen vroue jaarliks vir servikskanker getoets, terwyl daar meer as vyf miljoen behoort getoets te word.
Kansa vier 90ste bestaansjaar
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het Dinsdag sy 90ste bestaansjaar aanlyn gevier.
Luister: Mzansi-jeugkoor bring hulde aan Nightbirde
“In tye van teenspoed was haar stem ʼn stem wat mense reg oor die wêreld, ook ons, moes hoor.”
Kanker steeds hoofrede vir kindersterftes
In September word kinderkanker wêreldwyd in die kollig geplaas met die doel om hoop te skep vir pasiënte en geliefdes wat hierdeur geraak word.
Prostaatkanker: Manne, moenie dié toets uitstel
As jy “ja” op een of meer van hierdie vrae antwoord, moet jy mediese advies inwin:
Help kinders, volwassenes met kanker in nood
Kansa het jou ondersteuning nodig om kinders en volwassenes met kanker in nood te help.
Evolusie in kankerbehandeling danksy robotika
Dr. Lance Coetzee van Pretoria het ‘n duisend prosedures met behulp van robotika uitgevoer en talle lewens is sodoende gespaar.
Kaapstad wink vir kankerbruid
“Om op Bloubergstrand te gaan stap, al is dit sukkelend, gaan die ervaring van ʼn leeftyd wees.”
Droomtroue vir bruid met terminale kanker
“Ek is lief vir jou – hare of geen hare nie. Ek is lief vir jou en sal saam met jou die sukkel-om-te-loop-pad stap.”
‘Kaalkop’-poppe bring vertroosting vir kankerlyertjies
“Die pop weerspieël die werklike kankerlyertjie en die dogtertjies sorg vir hul poppies en voel hierdeur dat hulle nie alleen die stryd veg nie.”
Dozi kap terug oor fopnuus oor sy gesondheid
Gerugte dat die sanger ernstig siek is, word saam met ‘n “gedokterde foto” op sosiale media versprei.
‘Die wind is uit my seile geruk,’ sê jongman na kankerdiagnose
“Ek kon nie praat nie. Ek kon nie dink nie. Daar was net ʼn absolute gevoel van leegheid wat oor my gespoel het.”