Die owerhede het Maandag toegeslaan “op wat lyk soos ’n werkswinkel” met talle gesteelde sleepwaens van vragmotors.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kapings"
Deurbraak ná vlaag kapings op Delmas
Vragmotors met soja is in twee van die voorvalle gekaap.
Vier dood toe polisie op groep ‘kapers’ toeslaan
Die verdagtes was voor die klopjag glo van plan om ’n vragmotor tussen Pretoria en Johannesburg te kaap.
Vermeende kapers vas na vlaag misdade
Dít volg nadat Gauteng ’n vlaag kapings en rooftogte van koeriervoertuie beleef het.
Pas op, kapers hou jou dop
Keer só dat jou eie lewe en dié van jou gesin deur kapers bedreig word.
Twee gevonnis wat afleweringsvragmotor kaap
Die afleweringsvragmotor is verlede jaar gekaap terwyl dit brood by ’n supermark afgelewer het.
Berugte ‘kaper’ vas
Die man word reeds met minstens vyf kapingsvoorvalle verbind.
Motorkapings: Dís wanneer hulle jou kar steel
Die jongste misdaadstatistieke wys wat motorkapers graag teiken en waar hulle toeslaan.
Tweede polisiebeampte in soveel dae vermoor
Drie verdagtes in ʼn motor met ʼn blou lig op het na bewering die motoris gekaap kort voordat die polisie toevallig op die toneel afgekom het.
Drie vas wat glo vrag vleis kaap
Die verdagtes het die bestuurder en passasiers afgelaai en een van die gewapende mans het by hulle langs die pad gewaak.
Pretoria-burgemeester gekaap
Solly Msimanga, die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro, is Saterdag in die vroeë oggendure in Midrand gekaap.
‘Kapers’ minute ná kaping vasgetrek
Daar is onder meer ʼn nagemaakte vuurwapen en toerusting wat gebruik word om by huise in te breek in hul besit gevind.
Pta-polisie waarsku teen kapingstegniek
Die Pretoriase polisie het motoriste gewaarsku om versigtig te wees vir ʼn slinkse tegniek wat kapers gebruik om op hul slagoffers toe te slaan.
Man red vrou (71) uit kapingsnagmerrie
“Drie van die kapers het by haar deur gestaan en ʼn vuurwapen op haar gerig en een man was aan die ander kant van die voertuig. Sy het vinnig probeer om die motor aan te skakel, maar dit was net dood.”
Jhb-vrou geskiet tydens kaping
Die polisie het die wit Honda sowat ʼn uur ná die kaping in Benoni opgespoor.
‘Kapingsindikaat’ vasgetrek
Die sindikaat word verbind met altesaam 17 kapings.
Polisie waarsku: Só slaan kapers toe
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Woensdag gewaarsku teen ʼn nuwe werkswyse wat kapers gebruik om bestuurders in ʼn lokval te lei.
Verdagtes vas ná hulle man se gekaapte motor terugbesorg
Die verdagtes het die man vasgebind en toe in die kattebak van die motor ingeboender. Hulle het hom na bewering van persoonlike items, wat onder meer ʼn selfoon insluit, beroof, waarna hulle hom in ʼn veld afgelaai het.
‘Ek kon dood gewees het,’ sê musikant ná ontvoeringsdrama
“Ek het uitgespring en begin hardloop. Ek het net voor my bly kyk, gehardloop en konstant gewonder wanneer ʼn skoot sou afgaan wat my lewe sou beëindig. Ek moes seker langer as 15 minute gehardloop het voordat ek agter my gekyk het. Ek het twee dogtertjies tuis en ek het net bly dink dat ek nié my dogtertjies sonder ʼn pa sal laat grootword nie.”
Pta-polisie keer ‘kapers’ by tolhek aan
“Die vermeende kapers het ʼn AK 47-aanvalsgeweer en ʼn 9 mm-pistool by hulle gehad.”