Die polisie is op soek na ‘n groep rowers genaamd die “Silwer Mercedes-bende” wat glo verbind word met kapings en huisrooftogte in verskeie buurte in Johannesburg. Daar is ‘n video by die berig gelaai wat wys hoe die bende ‘n huis beroof.
Alles vir die sleutelwoord "kapings"
Roodepoort-kaper vas
ʼn Vermeende kaper, wat Saterdag in Johannesburg saam met sy makkers in ʼn wilde skietery met die polisie betrokke was, is Vrydagoggend in hegtenis geneem.
Ontvoerde UJ-student veilig sonder R3 miljoen-losprys
ʼn Student aan die Universiteit van Johannesburg is veilig en ongedeerd nadat hy Dinsdag gekaap en ontvoer is.
Rooftogdrama by Oriental City in Bruma
Twee werkers van Oriental City in Bruma, Johannesburg, is Woensdag tydens ʼn gewapende roof geskiet en gewond.
Video: Man met suur gegooi tydens kaping
‘n Man wat tydens ‘n kaping met suur in sy gesig gegooi is, kan weer gedeeltelik sien ná ‘n reeks oogoperasies.
Gevaarlike misdadiger vasgetrek
Die Zeerust-polisie het ʼn deurbraak gemaak nadat hulle Donderdag een van die drie gevaarlikste misdadigers in Noordwes in hegtenis geneem het.
Kaper moor en slag vrou
Die liggaam van ʼn 28-jarige vrou van Noordwes is Sondag opgespoor nadat sy Saterdag glo gekaap is. Sy het twee skietwonde gehad en haar regteroog en privaatdele was uitgesny.
Kapers los kind langs pad
ʼn Vyfjarige dogtertjie van Pretoria is weer veilig in die arms van haar ma nadat hulle vir 45 minute lank ná ʼn kaping geskei was.