Die Alberton-polisie in Gauteng is op soek na ʼn man in sy 50’s, nadat hy Donderdagoggend glo petrol oor motor uitgegooi het, en dit aan die brand gesteek het terwyl ʼn vrou nog binne die voertuig was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kar"
Montecasino-lyk: Oud-ontkleedanseres in hof
ʼn Vrou wat verbind word aan die man wie se ontbinde liggaam die naweek in sy voertuig se kattebak by Montecasino gevind is, het gister in die Randburg-landdroshof verskyn.
Vrou vas vir Montecasino-lyk
ʼn 24-jarige vrou is in Douglasdale in hegtenis geneem in verband met die ontbinde liggaam van ʼn man wat oor die naweek in ʼn kattebak van ʼn voertuig by Montecasino in Fourways, Johannesburg, gevind is.
Video: Die wêreld se grootste kar
Die wêreld se grootste motor behoort aan die sogenaamde “Reënboog-sjeik” en is 16 keer groter as die oorspronklike Dodge Power Wagon.
Kar ontplof toe hy sigaret aansteek
ʼn Inwoner van Kaapstad se motor het gisteroggend ontplof toe hy ʼn sigaret in die motor aangesteek het.
Babatjie wat in kar gelos is, ontslaan
Die vier maande oue babadogtertjie wat in die Life Springs Parkland-kliniek opgeneem is nadat sy Woensdag vir ure in ʼn voertuig in Springs gelos is, is laat Donderdagmiddag ontslaan.