’n Jong paartjie is verlede jaar dood in die stort van ’n gastehuis aangetref. Die eienaar van die gasteplaas staan nou tereg op albei se moord.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kareedouw"
Deurbraak ná paartjie se moord in gastehuis
Die polisie het ʼn deurbraak gemaak in die saak van ʼn paartjie wat byna ʼn jaar gelede dood aangetref is in ʼn badkamer op ʼn gastehuisplaas naby Kareedouw in die Oos-Kaap.