Burger Meyer vind by twee akteurs van Binnelanders uit hoekom tersiêre opleiding in drama belangrik is en Karen Els deel haar beste resep vir die maak van roomys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karen Els"
Allegaartjie 3 – Program 18
Desiree Gardner en Reynhardt Hugo van Binnelanders praat oor hulle dramaskool, ons vertel jou meer van die Castle2Palace-projek en praat met Karen Els oor MasterChef SA se tweede reeks en roomys.