Dié radiodrama spog met gesoute stemkunstenaars soos Richard van der Westhuizen, Magda van Biljon en Sulette Thompson.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karen Wessels"
[Video] TBF: ‘Skenk ons ʼn helder Somerkersfees,’ sing Karen Wessels
Karen Wessels, bekende aktrise en sangeres, is duidelik versot op haar twee hondekinders, Saartjie en Pieter. Sy het met hulle in haar arms ʼn kort a capella-stukkie van Somerkersfees deur Koos du Plessis vir Maroela Media op video vasgevang.