Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad het bevestig dat die battery van Yoshi die karetskilpad se satellietopsporingskyfie pap is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "karetskilpad"
Yoshi die karetskilpad nou naby Australië
Haar opsporingstoestel wys sy het die laaste paar dae stadiger begin swem.
Yoshi swem 35 000 km in 740 dae
“Om dié soort wêreldwye steun vir Yoshi te hê is net fantasties.”