Die eerste skooldag van die nuwe jaar het vir ‘n sewejarige meisie van Phalaborwa in ‘n nagmerrie ontaard.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karien Benson"
Dogtertjie brand erg na rokkie vlam vat
Karien Benson, ʼn sewejarige meisie van Phalaborwa, sterk in die hospitaal aan nadat sy voor haar eerste skooldag vanjaar erge brandwonde opgedoen het.