ʼn Ander leeumannetjie van die park sal waarskynlik sáám met hom geskuif word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karoo Nasionale Park"
Rondloperleeu: ‘Dit was ʼn mooi storie’
Dié mannetjiesleeu, wat ʼn stewige 230 kg weeg, is vanoggend binne ʼn uur weer verdoof en in ʼn krat gelaai.
Foto’s: Karoo se rondloperleeu gevang
Die leeumannetjie wat verlede maand uit die Karoo Nasionale Park in die Wes-Kaap ontsnap het, is gevind.
Soektog na rondloperleeu duur voort
Spoorsnyers is steeds op soek na die leeu wat verlede maand uit die Karoo Nasionale Park in die Wes-Kaap ontsnap het, het SANParke Maandag gesê.
Rondloperleeu: Onverwagse hulp op pad Karoo toe
“Ons is gretig om te help weens die unieke omstandighede van die saak, ons liefde vir diere en bewaring en ook omdat ons gespesialiseerde toerusting perfek daarvoor geskik is.”
Rondloperleeu trek tweede prooi plat
Reynold Thakuli het verlede week voorspel dat die leeu weer honger behoort te wees nadat hy weke gelede ʼn eland platgetrek het.
Rondloperleeu ‘teen dié tyd weer honger’
Die leeumannetjie het sowat tien dae gelede ʼn eland op ʼn plaas aangrensend aan die park gevang.
Nuwe inligting bekend oor rondloperleeu
Van der Walt het gesê sy spanne het reeds in klowe asook teen steil, rotsagtige heuwels en op bergtoppe gesoek.
Rondloperleeu glo nie bedreiging vir dorp
Beaufort-Wes is aan die teenoorgestelde kant van die park geleë.
Rondloperleeu steeds op vrye voet
Veldwagters wat soek na die leeu wat ʼn week gelede uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap ontsnap het, het Vrydag gesê hulle het die dier gewaar.
Helikopter ingespan in soektog na rondloperleeu
Dié spoor is glo gevolg tot op ’n punt waar dit selfs vir ’n 4×4-voertuig ontoeganklik sal wees.
Rondloperleeu trek eland plat
Die groot hoeveelheid van die karkas wat opgevreet is, verhoog spoorsnyers se kanse om die leeu op te spoor.
Deurbraak in soektog na rondloperleeu
“Dit is ten minste ʼn positiewe deurbraak in die soektog.”
Nóg ʼn rondloperleeu in Karoo gesoek
Dié leeu is nie die Karoo se eerste rondloperleeu nie. Die bekende rondloperleeu, Sylvester, het in 2016 uit dieselfde park ontsnap waarna hy byna ʼn maand lank op vrye voet was.
Heel eerste luiperd in Karoopark gewaar
“Daar was nog nooit vantevore enige bewyse van luiperds se teenwoordigheid in die amper 40 jaar oue Karoo Nasionale Park nie.”
Karoopark-stroper gevonnis
ʼn Man, wat in die Karoo Nasionale Park in hegtenis geneem is in verband met renosterstropery, is gevonnis.
Sylvester binnekort na nuwe tuiste
Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, sal Vrydag na sy nuwe tuiste in die Addo-olifantpark in die Oos-Kaap geskuif word.
Sylvester se lot bekend
Die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes het Dinsdag gesê hy het ʼn besluit geneem oor die toekoms van Sylvester, die park se rondloperleeu wat verlede maand vir ʼn tweede keer uit die park ontsnap het.
Sylvester ‘uiters skrikkerig’ ná terugkeer
Noudat Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, gevind en terug in die park is, is die gebied rondom sy kamp afgesper en word slegs noodsaaklike personeel by hom toegelaat.
Sylvester terug in reservaat
Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, herstel goed nadat hy Donderdagmiddag ná vier dae op vrye voet opgespoor, verdoof en gevang is….