“Dit voel regtig vir my of ʼn mens ʼn nalatenskap agterlaat en of dit waarmee ons besig is, ewigheidswaarde het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karoo"
Grafstene is deel van ons erfenis
ʼn Besoek aan Victoria-Wes se begraafplase en ʼn paar grafte in die omgewing lei jou op die spoor van die dorp se ryke geskiedenis.
Fossiele in die halfwoestyn: Karoo Nasionale Park
Teen die middag ry ons Karoo Nasionale Park binne wat in ʼn streek lê wat soms Die Vlakte, die Koup of die Goup genoem word – ʼn streeksnaam wat afgelei is van goub of houb, soos die Khoi-veeboere van toentertyd dit genoem het. Dit beteken “pensvet”.
Boervrou deurkruis Karoo te voet vir liefdadigheid
Surita Bruwer stap al haar lewe lank want dit is haar hartstaal, haar medisyne en behoud. Maroela Media het met haar oor dié liefde gesels.
Loodvrye ammunisie kan help om aasvoëls te bewaar
“Loodvergiftiging het die Amerikaanse kondor bykans heeltemal uitgewis. Ons kan nie toelaat dat dit in Suid-Afrika plaasvind nie.”
Vroue vat hande, verleen glans aan Karoodorp
As jy vanjaar op pad see toe bene gaan rek in Richmond, loer gerus by dié vroue se unieke boetiek in.
Van Der Aven maak debuut met akoestiese Karoo-rockklanke
“Dis die beste Afrikaanse musiek wat ek al gehoor het,” sê die sanger Danie du Toit.
Video: Ontmoet die Karoo-manne met die ‘windpomp-rockmusiek’
Die Karoo dien ook as groot inspirasie vir dié unieke groep se rou, akoestiese styl.
Foto’s: Karoo pronk op sy mooiste
ʼn Paar dae in die Groot Karoo op ʼn privaat wildreservaat voed nie net jou siel onder oneindigende blou hemele nie, dit bring jou nader aan die natuur en die aardse mense wat daaroor waak.
Video: Die mooi en eensaamheid van die Moordenaarskaroo
Die Moordenaarskaroo is bepaald een van die mees interessante hoekies van hierdie uitgestrekte, verlate, soms genadelose, maar altyd gasvrye landstreek.
Lesersbrief: Die vangs van die “Karoo-leeu”
Pumba is weer “leeu” op sy werf en sy nek is mooi aan die herstel. Ek wonder wel of hy hom weer sal laat vang vir ʼn trippie dorp toe.
Morsekode in die Karoo
Onkunde het dikwels verrykende gevolge. ’n Windpomp, wat vir boere oor jare ’n noodsaaklike lewensaar is, het tydens die Anglo-Boereoorlog vir ’n boer in die Groot Karoo baie probleme besorg.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.
Foto’s: Karoo, jou rusplek langs die pad
Van Calitzdorp is Oudtshoorn net 40 km weg. As jy die R62-roete deur die Karoo ontdek, is die volstruishoofstad natuurlik een van die plekke waarby jy nie kan verbyry nie, skryf Maryke Roberts.
Proe-proe deur die wêreldbekende Roete 62
Die verlange na die Karoo het Maryke Roberts teruggeroep na die R62 en sy juwele.
Art deco-teater in die Karoo
Die Apollo-teater is beslis ’n besoek werd.
Droogte is ’n verskriklike, hartverskeurende ding
Die boere se planne om te sorg is op! Klaar! Die meeste leef van dag tot dag. Daar is genoeg by die regering gepleit om hulp. Al wat hulle oor het, is die Here en ons, skryf ds. Deon van der Berg van Beginet.
Fraserburg en sy skatte
Op die oog af is Fraserburg ’n tipiese Karoodorp – afgeleë en met weinig te bied vir die hedendaagse oorhaastige toeris. Bernard K Hellberg skryf oor wat die dorp sy internasionale aansien gegee het en ‘n noodsaaklike besoekpunt op elke plaaslike toeris se doenlys maak.
Chanté Hinds-Möller se Kersfees in die Karoo
In die Karoo moet selfs Kersvader soms aanpassings maak en sy slee tydelik inruil vir ’n trekker met sleepwa, of motorfiets.
‘Voetspore’ se span weer op reis
“Dis ʼn vreemde tyd. Dis vreemd om deur die Krugerwildtuin te ry en die enigste mense daar te wees. Of om deur dorpe te ry wat soos spookdorpe lyk.”