Die Indie Karoo-filmfees, die breinkind van regisseur en produksieontwerper, Johnny Breedt, vind vanjaar van 29 Junie tot 2 Julie plaas, met die teater The Showroom in Kerkstraat as middelpunt.
Alles vir die sleutelwoord "Karoo"
Kom maak Fraserburg weer mooi
Fraserburg in die Noord-Kaap reël ʼn massa-byeenkoms waar huidige en oud-inwoners van dié Karoo-dorpie die dorp weer mooi en heel gaan maak tydens die sestigste herdenking van die NG Kerk op die dorp.
[Foto’s]: SA’ners jubel oor riviere wat weer vloei
Foto’s van die broodnodige reën wat oor die hele Suid-Afrika geval het, het baie positiewe reaksie op sosiale media uitgelok.
Luister: Louis Botha ondersoek die stories van Noordeinde met portretfoto’s
‘Slow Down Look Again’ is ʼn besonderse versameling van swart-en-witportretfoto’s wat die storie vertel van die inwoners van Noordeinde, ʼn woongebied in die Karoodorp Prins Albert.
AfriForum en TKAG gaan hidrobrekingregulasies in hof betwis
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het dokumentasie by die Noord-Gautengse hooggeregshof ingedien en gaan poog om die regulasies met betrekking tot petroleum-ontginning en -produksie te betwis.
Twee vas oor miljoene rand se dwelms in Karoo
Die polisie in die Wes-Kaap het beslag gelê op ʼn verskeidenheid van dwelmmiddels ter waarde van meer as R4 miljoen.
Karoo-leeu naby park gewaar
Die leeu wat drie weke gelede uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het, is sowat 20 km van waar hy uit die park ontsnap het, gesien.
Boer kry ‘geheime’ Google-ballon in die Karoo
ʼn Boer van die Karoo het op ʼn ballon afgekom wat glo deur die internetmaatskappy Google gebruik word, het Beeld Donderdag berig.
Shell se verklarings deurspek met onwaarhede
Die alliansie teen hidrobreking, Treasure the Karoo Action Group (TKAG) en AfriForum, het verklarings deur Shell SA se Bonang Mohale en Jan-Willem Eggink op ʼn vergadering in Cradock in die Oos-Kaap verwerp as deurspek met onwaarhede.
SA-vlag oor paar jaar van ruimte te sien
Die Karoo gaan oor ʼn paar jaar spog met ʼn reuse- Suid-Afrikaanse vlag wat uit die ruimte sigbaar sal wees.
Noupoort-sentrum moet ondersoek word
Die welstand van kinders by die omstrede Noupoort-dwelmrehabilitasiesentrum in die Karoo sal weer ondersoek word ná berigte oor mishandeling, het Rapport Sondag berig.
Alliansie nie oortuig deur hidrobrekers
AfriForum het aan RoyalDutch Shell en Shell (SA) geskryf om aan hierdie maatskappye die geleentheid te bied om op vrae te reageer wat die burgerregte-organisasie van verteenwoordigers van Suid-Afrikaanse gemeenskappe gekry het waarin kommer oor skaliegasontginning (hidrobreking) geopper is.
Alliansie vasbeslote om regering te stuit oor hidrobreking in die Karoo
‘n Video oor wat hidrobreking vir die Karoo sal inhou volg onderaan die berig.
Karoo-Kantate
Die verhaal van Jeanne Labuschagne – of Jannie Lappies – wat vir ʼn kort vakansie uit haar kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, ʼn wêreldbekende dirigent en komponis, woon.
Alliansie teen Hidrobreking: “Eskom is desperaat”
Eskom se vasberadenheid om voort te gegaan met hidrobreking in Suid-Afrika wys hoe desperaat dié semi-staatsinstelling is om te ontsnap aan die energiekrisis wat dit vir die land geskep het.