Dysselsdorp Rangers het Korrektiewe Dienste Saterdag oortuigend in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Karooliga geklop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Karooliga"
SWD-liga: Dysselsdorp stuit voorloper in spore
Die rugbyspan van Dysselsdorp Rangers het die onoorwonne voorloper in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Karooliga Saterdag in sy spore gestuit.
SWD-liga: groentjie vat semifinalis vas
Die groentjie in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga, Swellendam, het Saterdag een van die spanne in verlede jaar se halfeindronde behoorlik vasgevat.
SWD-liga: kwaai kat in Premierliga-duiwehok
Die kat het Saterdag sommer kwaai tekere gegaan in die duiwehok van die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
SWD-liga: Progress, NMMU veg pad boontoe
Verlede jaar se halfeinders Progress en NMMU is na `n paar haakplekke besig om weer hul pad boontoe te veg op die punteleer van die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
SWD-liga: halfeinders kry onverwagse teenspoed
Twee van verlede jaar se halfeinders het Saterdag onverwagse teenspoed in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga gekry.
SWD-liga: Verrassings steek vroeg al kop uit
Die onvoorspelbare Premierliga van die Suidwestelike Distrikte het sommer vroeg-vroeg sy eerste reeks verrassings opgelewer.