KJ is baie moeg en het vir die eerste keer sedert Maandagnag geslaap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kasane"
Gesin se wedloop teen tyd ná pofadder seun pik
“Die plaaslike dokter het in haar lewe nog nooit met ʼn slangbyt te doen gehad nie en wou as gevolg van bygeloof nie aan die kind werk voor sy nie die slang lewend gesien het nie.”