Die publiek kan deur middel van ʼn aanlyn instrument help om ʼn vermiste Suid-Afrikaanse katamaran op te spoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "katamaran"
SA katamaran-span verdwyn
Drie Suid-Afrikaners wat met ʼn katamaran op pad is na Thailand, se familie het ʼn maand en ʼn half gelede van hulle iets gehoor.