Die prinses se onlangse amptelike besoek volg ook te midde van bespiegelings dat sy tans swanger is met haar en prins William se vierde kind.
Alles vir die sleutelwoord "Kate Middleton"
Kate sal eie spore as nuwe prinses van Wallis trap
Catherine, prinses van Wallis, soos sy nou amptelik heet, is natuurlik terdeë bewus van die simboliek en status wat haar ontslape skoonma aan dié titel gegee het, maar kenners meen sy sal nuwe betekenis aan dié eretitel gee.
Koningin vir ‘lewenslange en liefdevolle diens’ vereer
“As toekomstige wêreldleier het koningin Elizabeth II op die ouderdom van 21 belowe om haar land met haar hele lewe te dien. Selde is só ʼn belofte so goed nagekom.”
Klein George, Charlotte woon ook oumagrootjie se begrafnisdiens by
Ná hul oumagrootjie se dood is prins George (9) en prinses Charlotte (7) amptelik tweede en derde aanspraakmaker op die Britse troon.
Foto’s: Koningin groet Buckingham-paleis vir laaste keer
Daar is op sosiale media opgemerk dat die koningin se prosessie baie aan dié tydens prinses Diana se begrafnis in 1997 herinner het.
Pragfoto’s: Cambridge-kroos se eerste dag by nuwe skool
Kate en William wil vir hul kinders die ‘mees normale’ skoolloopbaan moontlik bied.
Kate Middleton se kleinsus verwelkom derde spruit
Die jonger suster van Kate Middleton, die hertogin van Cambridge, het luidens mediaberigte ’n paar weke gelede stil-stil haar derde kind verwelkom.
Foto’s: Kate se Wimbledon-modes slaan ʼn kishou
Hoewel die werklike aksie by Wimbledon op die tennisbaan is, steel Kate Middleton se teenwoordigheid dikwels die kollig. Hier is vyf van haar bekendste Wimbledon-uitrustings.
Hollywood: Splinternuwe koninklike portret; Sandra Bullock neem blaaskans
“Ek is uitgebrand. Ek is so moeg, en ek is nie in staat daartoe om gesonde, slim keuses te maak nie.”
Pragfoto’s: Koningin se jubileum skop af met vaandelparade
Prins Charles het reeds van die 96-jarige monarg se pligte begin oorneem en Meghan en Harry het die parade deur die Buckingham-paleis se vensters dopgehou.
Kate steel kollig by ‘Top Gun: Maverick’-première in Londen
Die hertogin se swartnommertjie het die afgelope naweek die internet op hol gehad.
Kate en William ná 11 jaar steeds ʼn koninklike droomspan
Hier is ʼn paar pragfoto’s uit die egpaar se 11 jaar lange huwelik.
Prins William reageer op terugslae op Karibiese toer
Sy Instagram-plasing volg nadat die egpaar se agt dae lange toer na Belize, Jamaika en die Bahamas as onvanpas beskryf is.
Foto’s: Britse koningshuis wys só steun aan Oekraïne
Lede van die Britse koningshuis het die afgelope week hul steun aan die mense van Oekraïne getoon.
Foto’s: Britse koningshuis het bedrywige maand agter die blad
Die koningin skenk fondse aan slagoffers in Oekraïne; Meghan en Harry ontvang familiekuiergaste in Amerika; en ʼn klein koninklike steel harte tydens ʼn rugbywedstryd.
Hertogin isoleer ná kontak met Covid
Die Britse regering beoog intussen om alle Covid-19-maatreëls op te hef vanaf 19 Julie.
Foto’s: Prins Louis word een
Die koninklike egpaar stel jaarliks nuwe foto’s van hul kinders op hul verjaarsdae aan die publiek bekend.
Foto’s: So lyk koninklikes tydens swangerskappe
Kyk hier hoe het Diana, Kate en Charlene gelyk!
Britse koninklikes waarsku oor onvanpaste kommentaar
Dié riglyne kom glo in reaksie op die stortvloed kritiek en beledigings waaronder die hertoginne Catherine en Meghan op sosiale media deurloop.
Foto’s: Kate, Meghan glo beveel om Kersvrede te bewaar
“Ja, dit was ongemaklik en eienaardig gegewe wat die afgelope jaar gebeur het, maar die alternatief van selfs meer wrywing, was ondenkbaar.”