’n Man is in hegtenis geneem in verband met die onlangse skietery by ’n taverne in Katlehong wat die lewens van drie mense geëis het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Katlehong"
Tydelike klaskamers aan die brand gesteek
Lede van die beheerliggaam en ouers eis glo dat die skool wegdoen met die tydelike klaskamers en eerder klaskamers van bakstene vir leerders oprig.
Agtjarige se liggaam agter buitekamer gevind
Die huis van ’n man wat deur lede van die gemeenskap van die moord verdink word, is intussen aan die brand gesteek.
Skietvoorval by skool eis man, kind
’n Gr. 6-leerder en ‘n oupa is dood ná ’n skietvoorval Woensdag buite ‘n skool in Katlehong, sowat 35 km van Johannesburg.
Bouers en brekers – die twee gesigte van Suid-Afrika
Suid-Afrika roep, nee, pleit vir meer bouers. Mense wat elke dag ʼn positiewe en konstruktiewe verskil maak, wit en swart. Mense wat hulle talente ontsluit en aanwend tot voordeel van ʼn groter gemeenskap en uiteindelik ʼn beter Suid-Afrika.
Gemeenskap ontken brandstigting by skool
Die departement van onderwys in Gauteng het toegegee dat brandstigting by Katlehong Primary School moontlik nie die gemeenskap se handewerk was nie.
Lesufi ontstoke oor brandstigting by skool
“Dit is heeltemal onaanvaarbaar. Julle kan daarvan vergeet dat ons dit sal herstel.”
Hoof gee matrieks glo antwoorde
Die hoof van ʼn hoërskool aan die Oos-Rand is verplaas en word dissiplinêr ondersoek nadat hy glo tydens die matriekeindeksamen vir leerders die antwoorde gegee het vir geografie se eerste vraestel.
10 rowers maak spore met kontant
Die polisie sê ʼn 72-uur-plan is in werking gestel nadat die mans Saterdag met ʼn onbekende bedrag kontant weggekom het.
Twee laerskoolboeties sterf skielik
Die departement van onderwys het sy medelye uitgespreek oor twee boeties van ʼn laerskool in Katlehong in Gauteng wat Dinsdag skielik gesterf het.
Twee metrobeamptes vas oor ‘omkoopgeld’
Volgens die EMPD is die gemerkte banknote in die metropolisiebeamptes se besit gevind.
Ouers en seun se lyke in huis gevind
Drie gesinslede is Sondagaand in hul huis aan die Oos-Rand doodgeskiet.
Twee beseer toe muur omval
Twee mans is Vrydagmiddag beseer toe ʼn muur in Katlehong in Gauteng op hulle omgeval het.
Gauteng-polisieman aan diens doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte is Saterdagaand omstreeks 21:00 in Katlehong in Gauteng doodgeskiet tydens ʼn roetine stop-en-deursoek-veldtog.
Kindergifmoorde: Ma in hof
Die ma van twee kleuters, wat daarvan verdink word dat sy hulle in Oktober vergiftig het, verskyn Maandag in die Heidelberg-landdroshof in verband met hul moord.
Nóg twee kleuters in Gauteng vermoor
Twee kleuters is Woensdagoggend in ʼn oop veld in Gauteng dood aangetref skaars ʼn dag nadat twee kleuters in dieselfde provinsie se liggame in ʼn toilethokkie gevind is. ʼn Babaseuntjie se lyk is ook Dinsdagoggend in ʼn asblik in Pretoria in Gauteng opgespoor.
Man vas wat glo kleuter verkrag en ophang
Die Gautengse polisie het moontlik die man vasgetrek wat verantwoordelik was vir die verkragting en moord op ʼn kleuter van Gauteng. Kapt. Mega Ndobe het…
Pasiënt pleeg glo selfmoord in hospitaal
ʼn Man is Donderdag in ʼn Gautengse hospitaal dood nadat hy glo sy beddegoed aan die brand gesteek het in ʼn poging om selfmoord te pleeg.